Sterblom

Hypoxis rooperi

Die sterblom is ’n laag groeiende knolplant. Hulle is taai plante wat in maklik dreineerbare grond groei. Hulle kan droogte en ryp verdra solank hulle in die son staan.

Die plant raak tot 300 mm hoog en dra stervormige geel blommetjies.

Die sterblom kom natuurlik voor in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Gauteng.

Lewer kommentaar

Leave a Reply