Spiloxene capensis

Hierdie knolplant met helder, stervormige blomme kom natuurlik voor in die Suidwes-Kaap. Die wit blomme verskyn in die lente.

(foto: Andrew Massyn)


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply