Tuinbeplanning

Indien jy iemand soek om jou tuin te beplan kan jy aanklop by die Instituut vir Landskap-argitekte van Suid-Afrika. Professionele landskapargitekte kan by hulle aansluit nadat hulle ‘n etiese kode onderteken het. Besoek http://www.ilasa.co.za/ vir meer inligting.

Jy kan ook die Suid-Afrikaanse Landskapering-instituut kontak by val@sali.co.za
Baie van hul lede is landskapkontrakteurs.

Lewer kommentaar

Leave a Reply