Carpanthea pomeridiana
Die vetkousie is ‘n plant vol wit hare wat in die Wes-Kaap voorkom.
Dit lyk omtrent soos ’n harige vygie. Die blare is dalk bietjie smaller en die geel blomme se kroonblare is baie dig op mekaar.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
