Heiningbamboes


Bambusa glaucescens

Heiningbamboes is dun, groen bamboes wat tot 3 m hoog word. ‘n Mens kry ook ‘n soort met swart stamme. Die bamboes groei vinnig en sterk in tye van droogte. Hulle kan maklik ‘n tuin oorneem en moet dopgehou word.

Hulle kan ook as potplante gebruik word.

Heiningbamboes word maklik voortgeplant deur die verdeling van die stoele.

Lewer kommentaar

Leave a Reply