Natalgeelhout / Henkelgeelhout Gepubliseer deurRoekeloos 20/01/2022 Los kommentaar op Natalgeelhout / Henkelgeelhout Podocarpus henkelii In die natuur word die Natalgeelhout tot 20 meter hoog. In die tuin is hulle egter klein. Die bome kom voor in KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en die noorde van Suid-Afrika. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email