Aweruit is ‘n houtagtige struik wat 60 cm hoog groei.
Saai die saad in die herfs of lente in grond wat goed dreineer en in volle son of halfskadu.
Plant aweruit by jou kool. Dit beheer plantluise goed op koolsoorte.
Snoei gereeld jou aweruit en verwyder die blomkoppe wanneer dit verskyn, anders begin dit maar yl lyk.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

