Roosmaryn / Kapokbossie

Rosmarinus officinalis

Roosmaryn is in sommige dele van Suid-Afrika bekend as die kapokbossie.

Dié kruie groei maklik van steggies en omtrent in enige grond. Dit is egter ‘n goeie idee om die grond goed voor te berei aangesien roosmaryn vir baie jare op een plek kan groei. Maak ‘n groot gat, vul dit met kompos, ‘n hand vol beenmeel en ‘n hand vol horingmeel.

Gewone roosmaryn word tot 1,5 meter hoog en dra ligblou blomme.

Lewer kommentaar

Leave a Reply