Aloysia triphylla
Sitroengras sal enige tyd van die jaar groei, behalwe in die winter. Begin met ‘n steggie van omtrent 15 cm. Plant dit in die son of halfskadu.
Snoei die plant in die herfs om die voorraad vars nuwe blare aan te vul.
Die plant het fyn wit of pers blommetjies wat in die somer verskyn.
(foto H. Zell)

