Meeldou

Meeldou is swamme wat op blare en en halmskedes van sekere plante ontwikkel en so die groei daarvan striem.

Gebruik kamilletee om jou plante mee te bespuit as ‘n teenfoeter vir swamsiektes en meeldou. (Petro van der Westhuizen)

Lewer kommentaar

Leave a Reply