Bergrooigras / Rooihaargras Gepubliseer deurRoekeloos 07/04/2022 Los kommentaar op Bergrooigras / Rooihaargras Rhynchelytrum repens Bergrooigras word tot 1 meter hoog met blomare wat 150 mm lank is. Die blomare is pers, maar dit verkleur geleidelik na pienk en uiteindelik silwer. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email