Lobelia valida
Die eenjarige kruidagtige struik vereis baie water. Die plantjie aard goed in halfskadu of volson.
Dit is ’n klein struikie wat net tot 300 mm hoog raak. Hulle blom in die somer.
Die plantjie kom natuurlik voor in die Suid-Kaap.
(foto: Andrew Massyn, 2011)

