Kerriebos

Hypericum revolutum / Hypericum lanceolatum

Die kerriebos groei maklik en is redelik rypbestand. Dit maak ’n groot bos en word tot 3 meter hoog. Na ’n reënbui versprei die blare ’n kerriegeur.

Die aanskoulike blomme is goudkleurig en verskyn in die lente.

Die kerriebos kom natuurlik voor in Suidelike Afrika.

(foto: Alastair Rae)

Lewer kommentaar

Leave a Reply