Klipdagga Gepubliseer deurRoekeloos 08/01/2021 Los kommentaar op Klipdagga Leonotis leonitisKlipdagga is inheems in Suid-Afrika Dit word algemeen in tuine verbou en word meer as gereeld verwar met wilde-dagga. Die twee lyk baie dieselfde, maar klipdagga se blare is donkerder en die oranje blomme kleiner. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email