Kouterbos / Klaaslouwbossie / Kouterbossie

Athanasia crithmifolia
Athanasia parviflora

Hierdie sterk aromatiese inheemse struike kom in die Suidwes-Kaap voor.

Athanasia crithmifolia word net 1 meter hoog, maar Athanasia parviflora word tot 3 meter hoog. Beide dra geel blomme wat in die lente verskyn.

Die plant vertak, daarom is dit beter om hulle in groepe te plant. Plant die struike in vol son.

Lewer kommentaar

Leave a Reply