Oranjevygie Gepubliseer deurRoekeloos 26/11/2020 Los kommentaar op Oranjevygie Lampranthus aureus’n Meerjarige sukkulent inheems aan die Suidwes-Kaap.Die oranjevygie versprei meer as ’n meter en word tot 450 mm hoog.Die oranje blomme verskyn in die lente. foto: Derek Keats Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email