Pistoolbos

Duvernoia adhatodoides

Die pistoolbos kom voor in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Dit word tot 3 meter hoog en het wit blomme wat baie lekker ruik.

Die naam kom van die knalgeluid waarmee die ryp vrugte oopbars om die sade weg te skiet van die moederplant.

Blomme van ‘n pistoolbos in Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin (foto: C. Chen)

Lewer kommentaar

Leave a Reply