Skoonma-se-tong

Sansevieria trifasciata

Skoonma-se-tong is inheems aan Angola. Hulle verkies goed gedreineerde grond, maar meeste tuingrond sal geskik wees. Steggies groei baie maklik in sandgrond. Moet hulle nie te veel water gee nie.

Die plant is basies immergroen, meerjarige blare wat styf en regop groei. Hulle kan tot 1 meter lank word.

Lewer kommentaar

Leave a Reply