Spinnekopblom

Ferraria crispa VAR. crispa

Die spinnekopblom is ’n knolplant met stewige stingels. Die onderste blare is ferm en smal. Die fraiingagtige blomdele ihet gekartelde rande. Hulle wil in vol son staan en in grond wat maklik dreineer.

Die plantjie kom natuurlik voor in Stilbaai in die Suid-Kaap.

Lewer kommentaar

Leave a Reply