Witkopstormvoël / White-headed Petrel Gepubliseer deurRoekeloos 31/10/2019 Los kommentaar op Witkopstormvoël / White-headed Petrel Pterodroma lessonii Die witkopstormvoël kry die naam van ’n spierwit kop wat die donker oogvlekke nog meer prominent maak. Die onderkant van die lyf is ook wit. Hierdie is ’n baie seldsame besoeker aan die Suid-Afrikaanse kus. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email