Erica vestita
Trilheide is ’n kompakte struikie met buisvormige blommetjies in skakerings van rooi, wit en pienk. Die blomme verskyn in die vroeë lente en middel van die winter.
Die plantjie groei baie maklik en word tot ’n meter hoog. Dit kom natuurlik voor in die Suid- en Suidwes-Kaap.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

