Vaalstompie

Mimetes argenteus

Die vaalstompie is ’n bedreigde struik wat in die berge in die Suidwes-Kaap voorkom.

Die struik word tot 1,5 meter hoog en dra pastelkleurige bloeiwyses in skakerings van pienk, ligpers en silwer in die herfs.

(foto: Nick Helme)

Lewer kommentaar

Leave a Reply