Die akteur Ben Kruger is oorlede in die ouderdom van 64 jaar. Hy is dood aan Covid-19.

Hy was veral bekend vir sy TV-werk, wat ingesluit het Binnelanders, Skooldae, Zero Tolerance, 7de Laan en Generations.

Sy film-debuut was in Die Voortrekkers (1973). Hy was ook in The Fourth Reich (1990), Cry, the Beloved Country (1995), Mandela and De Klerk (1997) en Stander (2003).

James Winkler (heel links), Ben Kruger (middel) en Anthony WIlson (heel regs), Die Hoenderkop, Oudtshoorn, 1997 (foto: Quintus van Rensburg)

Ben Kruger, Die Hoenderkop, Oudtshoorn, 1997 (foto: Quintus van Rensburg)

Ben Kruger verjaarsdagpartytjie, Die Hoenderkop, Oudtshoorn, 1998 (foto: Quintus van Rensburg)

Ben Kruger, Die Hoenderkop, 1998 (foto: Quintus van Rensburg)

Lewer kommentaar

Leave a Reply