Vingerpol Gepubliseer deurRoekeloos 06/06/2019 Los kommentaar op Vingerpol Euphorbia caput-medusae Die vingerpol is ’n doringlose dwergsukkulent wat ’n melkagtige, giftige sap afskei. Die plant word tot 300 mm hoog en dra roomgeel blomme in die somer. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email