Pterodroma macroptera
Die langvlerkstormvoël word uitgeken aan die lang, smal vlerke wat met ’n skerp hoek by die polsgewrig gebuig word. Hulle kom een-een voor ter see en vlieg vinnig, dartelend en soms hoog bo die water.
Dit is ’n baie skaars besoeker aan die Suid-Afrikaanse kus.


Lewer kommentaar