Strelitzia nicolai

Hierdie strelitzia is boomagtig en word tot 6 meter hoog. Hulle is inheems aan die kusstreke van die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal.

Die blomme is skakerings van pers, blou en roomwit en verskyn in die lente.

Lewer kommentaar

Leave a Reply