SA spesies kan uitsterf

Die lys van die 100 mees bedreigde spesies in die wêreld bevat vier Suid-Afrikaanse spesies.

Daar is ‘n sterk moontlikheid dat die Tafelberg-spookpadda, suurpootjie, riviermond-naaldvis en die wilde broodwortel kan uitsterf.

Daar is slegs 200 wilde broodwortels oor in Mpumalanga en Tafelberg is die enigste plek in die wêreld waar spookpaddas voorkom.

Lewer kommentaar

Leave a Reply