
Die bekendste posisie en ‘n ou gunsteling in Mamre.
Die vrou lê op haar rug met haar bene effens oop. Die man lê op sy maag op haar. Sy kan een of albei haar bene om hom vou. Sy kan haar voete van enige plek van sy enkels af tot op sy boude rus. Hoe hoër sy haar voete lig hoe dieper sal hy haar penetreer.
Die posisie het sy naam gekry omdat Christelike sendelinge glo hul gemeentes geleer het dat dit die enigste aanvaarbare manier is om seks te beoefen.
Het jy geweet? Die Amerikaanse ietermagô het ook seks op hierdie manier.
Sien hoe Melanie se kop teen die kopstuk stamp – ‘n algemene probleem.
