Die wêreld se wit tiere het met om en by 4% vermeerder toe ‘n wit tierwelpie gebore is by die Skazka-dieretuin in Yalta in die Ukraine. Dit is raar vir ‘n wit tier om lewe te skenk aan vier welpies en nog meer so as een wit is.