Geelbobbejaan / Yellow Baboon Gepubliseer deurRoekeloos 27/01/2017 Los kommentaar op Geelbobbejaan / Yellow Baboon Papio cynocephalus cynocephalus Die geelbobbejaan sal jy kan besigtig in ons buurlande, Zimbabwe en Mosambiek. Die geel kleur kom veral voor op die agterbene. Soms is dit ’n olyfgeel of olyfbruin. (foto: Geoff Gallice) Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email