Groot-klaasneus / Bos-klaasneus

Petrodromus tetradactylus tetradactylus

’n Roeskleurige klaasneus met grys sye, ’n rooierige snoet en groot roesbruin ore. Die groot-klaasneus se onderkant is wit.

(Het iemand dalk ‘n foto van ’n Bos-klaasneus?)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply