Wildepynappel

Eucomis autumnalis

Die wildepynappel is ’n inheemse bolplant wat wyd oor Suid-Afrika voorkom.

Die plante dra regop groen, wit of geel blomare in die somer. Die blomme is dig gepak met ’n kuif loofblare bo-op. Dit lyk amper soos ’n pynappel; vandaar die naam.

Lewer kommentaar

Leave a Reply