Kortneus-klaasneus / Short-snouted Elephant Shrew Gepubliseer deurRoekeloos 27/04/2017 1 Kommentaar op Kortneus-klaasneus / Short-snouted Elephant Shrew Nasilio brachyrhynchus Die kortneus-klaasneus is ’n tipe skeerbekmuis. Hulle kom voor in die noordelike dele van Noordwes. Hulle verkies droë klipperige areas waar jy hulle onder klippe, in gate of soms onder bosse sal vind. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email
Lewer kommentaar