Meer as 80 renosters is al gestroop in Suid-Afrika sedert die begin van 2013. Die meeste van die renosters is in die Krugerwildtuin gestroop, ag renosters in KwaZulu-Natal, ses in Noordwes, vier in Mpumalanga en drie in Limpopo. In 2012 is 668 renosters in Suid-Afrika doodgemaak.

EK SAL DIE EERSTE WEES WAT IETS HIER TE SE HET…..
EN AL WAT EK KAN SE IS……………DIS BAIE SAD
EK HOOP MY KIDS SE KIDS KAN EENDAG NOG N RENOSTER SIEN..DIT I WERKLIK BAIE JAMMER DAT ALMAL PRAAT EN PRAAT EN PRAAT………….VAN HUL PROBEER IETS DOEN…..MAAR ONS PRAAT EN PRAAT NE SAAM…….