Renoster kry nuwe gesig

Hope die renoster het in 2015 ‘n grusame stropingspoging oorleef.
Stropers het haar gesig ernstig beseer toe hulle haar horings uitgekap het.
Dr. Johan Marais van Saving the Survivors het Dinsdag ‘n baanbrekersoperasie om haar gesig te begin herbou op haar uitgevoer.
Dié operasie gebruik ‘n Kanadese produk wat gewoonlik in abdominale operasies op mense gebruik word.
Sy is die eerste dier in die wêreld wat met die material geopereer is.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply