Welpies wit soos sneeu

Die suksesvolle aanteel van uiters bedreigde witleeus – in die natuur of in aanhouding – bly iets om te vier. Daar is honderde witleeus in aanhouding, maar volgens die Global White Lion Protection Trust kom minder as 13 nog in hul natuurlike habitat voor. Dus is vier witleeuwelpies Maandag by die Magdeburg-dieretuin in Duitsland met groot fanfare aan die publiek bekend gestel.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply