Indeks van digters Godverlate Godverlate eensaam en alleen O Vader, waar moet ek heen? Verbrokkel, verpletter, versplinter en verbrand opsoek na ‘n helpende hand. My hart is nou net stukkies as van die gelukkige ek wat ek eens was. Ver waai in die storm van wind en weer nou belaai met net seer Ek verloor …
