Gestel ene Steve Hofmeyr se vlytige mamma het op 29 Augustus 1964 ‘n tydkapsule gehekel. Gestel nou hulle torring die kapsule jare later los en vind ‘n lys van alles wat Steve nog gaan doen.
Sleutelwoord Argiewe:Alex Proyas
I, Robot
Iemand het blindelings Isaac Asimov se I, Robot gelees voor hulle hierdie fliek gemaak het.
