Die strontpraat gesprekke en luide gelag van dieselfde blougat speurders om die vuur raak skielik somber op die oomblik dat dit insink.
Sleutelwoord Argiewe:Alexander Carte
Dankie Verwey
Ons is onsigbaar. Gekamoefleer met black is beautiful, het min water en met net ’n paar dog biscuits oor. Maar ons moet lê waar ons lê.
Waar’s Verwey nou?
Hul angswekkende geskree laat jou keel toetrek van angs, terwyl die Stalin-orrel oorkant die Zambesirivier ontploffings rondom die basis laat blom.
Waar’s Verwey?
Dit is flippen koud hier langs die pad by Bloemfontein waar die son sak oor die 1SAI-hindernisbaan in die army-kamp wat ek in my diepste wese haat, nes hierdie intense koue wat in my lyf kom vassteek.
