‘n Jong man sit in ‘n tronksel in die ruimte en kyk neer op ‘n verwoeste aarde.
Sleutelwoord Argiewe:Alfred Rietmann
Baby
Op ’n dag daag Sersant de Wit met twee gaste in die onderdorp op – Oom Attie, ’n kulkunstenaar, en sy dogter, Baby, wie se kar langs die hoofpad op pad Port Elizabeth toe gaan staan het.
