Baby

Op ’n dag daag Sersant de Wit met twee gaste in die onderdorp op – Oom Attie, ’n kulkunstenaar, en sy dogter, Baby, wie se kar langs die hoofpad op pad Port Elizabeth toe gaan staan het.

Hulle soek slaapplek en word die dorp se gasvryheid toegestaan. Antie Tinkie se dogter, Nooi, raak gou agterdogtig. Wat is Oom Attie werklik en wie is Baby eintlik?

Suidoosterfees 2012

Met: Euodia Samson, Peter Butler, Shamilla Ismael, Aimee Valentine & Sean C. Michael.
Teks: EKM Dido
Regie: Alfred Rietmann
Stelontwerp: Dicky Longhurst

(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply