Dit voel leeg

Sy weet hoeveel haar lewe werd is: twee-en-‘n-halwe iPods!

In Kaapstad word sy een van 27 miljoen slawe wêreldwyd, een van 800,000 mense wat jaarliks oor die landsgrense gesmokkel word.

Volgens die Verenigde Volke genereer hierdie tweede grootste kriminele bedryf, naas dwelmhandel, 7 tot 10 biljoen US$ jaarliks. Slawerny het ‘n ander naam gekry – Menseroof “human trafficking”.

Henry Mylne (Vaselinetjie) regisseer Kim Cloete as die slagoffer van groteske onmenslikheid. Haar verhaal is een van hoop. Sy oorleef.

Suidoosterfees 2012

(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)

Kim Cloete
Kim Cloete

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply