Sophia Kapp, Alta Cloete en Santie van der Merwe gesels met Elmari Rautenbach oor sterk vrouekarakters wat bedonnerd, beneuk en verlief is.
Sleutelwoord Argiewe:Alta Cloete
Woordfees lees- en lusmakers
Die tweede naweek van ‘lusmakers’, om feesgangers te herinner aan die verskeidenheid lekkertes wat jaarliks tydens die US Woordfees aangebied word, word eersdaags in Stellenbosch gehou.