Joernaal vir ’n bedonnerde diva is vir alle divas wat weet dis nie maklik om te leef nie, wat verstaan dat die lewe soms ’n triomf en soms onhoudbaar is, wat weet dat geluk en leed soms ewe veel kos, en veral weet dat praat bloot asem is wat in die atmosfeer verdwyn.
Sleutelwoord Argiewe:Sophia Kapp
Beneuk en verlief
Sophia Kapp, Alta Cloete en Santie van der Merwe gesels met Elmari Rautenbach oor sterk vrouekarakters wat bedonnerd, beneuk en verlief is.