Die leier van die Minority Front, Amichand Rajbansi, wat die bynaam die “Bengaalse Tier” gehad het, is Donderdag dood, het ‘n familiewoordvoerder gesê.