Die jeugdrama, Skrum, uit die pen van skrywer/regisseur André Bester, volg in die voetspore van die aangrypende jeugdrama Anderkant die Yard, waarvan die speelvak in 2003 by die KKNK en Aardklop uitverkoop was.