André Kluyts se debuutroman Vonken Staal is soos ’n oopkajuit‐knortjor wat jou op ’n wilde rit deur ’n stofstorm van kleurvolle karakters, snaakse sê‐goed en bisarre gebeurtenisse neem.