Sal jy optel die stukke van my.
As die grond my vang
Sal jou trane die dele heel …
En jou hart die krake vul
Sal jou asem lewe gee …
As my wasem teen die ruit
Opraak …
Sal jy optel die stukke van my.
As die grond my vang
Sal jou trane die dele heel …
En jou hart die krake vul
Sal jou asem lewe gee …
As my wasem teen die ruit
Opraak …