Kom vier die somer, son en see in Kleinmond met Die Big Blue(s) Fees vanaf 8-10 Januarie 2010.
Sleutelwoord Argiewe:Big Blue Fees
KidsCan! Talentkompetisie
‘n Talentkompetisie van die nie-winsgewende organisasie, KidsCan! Jeugontwikkeling vir 7-25 jarige aspirant sangers en dansers by die Big Blue Fees, Kleinmond op 8 & 9 Jan 2010.
