Spoorlangs is Andries Bezuidenhout se vierde solo album.
Sleutelwoord Argiewe:Brixton Moord en Roof Orkes
Terug in skubbe
Terug In Skubbe is ook nie hoofseun nie, want vir hoofseun is hy nie soet genoeg nie, maar veel eerder ‘n renegade eerstespan rugbykaptein, wat ongekende dinge vir sy dorpie doen soos electric kitaar speel op Sondae-middae, dalk selfs girls van oor die ‘kleurgrens’ vry oor die saal van sy 250cc (50’s? Whatever).